Sandlane
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sandlane is 'n nedersetting en grenspos in Eswatini op die grens met Suid-Afrika; aan die Suid-Afrikaanse kant is die grenspos bekend as Nerston. Die grenspos is tussen 08:00 en 18:00 oop.
Kitsfeite Land, Distrik ...
Sandlane | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 26°34′S 30°47′O | |
Land | Eswatini |
Distrik | Hhohho |
Grenspos-ure | 08:00 tot 18:00 |
Sluit
Die nedersetting lê op die MR19-pad 40 km suidwes van die hoofstad van Eswatini, Mbabane.