Sjampanje (kleur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sjampanje is 'n kleur, 'n geel tintsel van wit, en kry sy naam van die ooreenkoms met die sjampanjedrankie.
#F7E7CE |
In 1987 is die kleur "Sjampanje" ingesluit in die X11-kleurlys, wat na die uitvinding van die wêreldwye web in 1991, bekend staan as die X11-kuberkleure.