Skulpspruit (Holspruit)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Skulpspruit is 'n rivier wat deur Jamestown in die Noordoos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Sy monding is by die Holspruit wat later by die Kraairivier aansluit op pad Oranjerivier toe..
- Hierdie rivier vloei in die Noordoos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Skulpspruit.
Kitsfeite Koördinate: 31°7′29″S 26°58′23″O ...
Skulpspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Holspruit |
Oorsprong-hoogte | 1505 m |
Koördinate: 31°7′29″S 26°58′23″O |
Sluit