Spelerposisies in rugby
posisies in rugby / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Rugbyspan bestaan uit 15 spelers, agt voorspelers met nommers van 1 tot 8 en sewe agterspelers wie se truie van 9 tot 15 genommer word. Afhangende van die spesifieke kompetisie se reëls kan daar tot soveel as 8 plaasvervangers ook wees.