Swart nasionalisme
From Wikipedia, the free encyclopedia
Swart nasionalisme (SN) verkondig 'n rasse-definise (of herdefiniëring) van nasionale identiteit. Daar is verskillende inheemse nasionalistiese filosofieë, maar die beginsels van alle swart nasionalistiese ideologieë is eenheid en selfbeskikking — dit is afskeiding, of onafhanklikheid, van die Europese gemeenskap.
Meer inligting Subklas van, Beoefen deur ...
Subklas van | nasionalisme, rasse-nasionalisme |
---|---|
Beoefen deur | Black nationalist |
Sluit