Sweedse Wikipedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sweedse Wikipedia is die Sweedse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Mei 2001 begin.
Sweedse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Sweeds |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Mei 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | sv.wikipedia.org |
Dit het tans 2 577 659 artikels en is die 5de grootste wikipedia volgens die aantal artikels gepubliseer.