The Fame
From Wikipedia, the free encyclopedia
The Fame is die debuutalbum van die Amerikaanse pop-sangeres Lady Gaga. Die album is in Augustus 2008 vrygestel en met 'n Grammy Award bekroon. 'n Nuwer weergawe van die album met nuwe snitte is op 28 Oktober 2008 in Australië, op 15 November 2008 in die Verenigde State en op 12 Januarie 2009 in die Verenigde Koninkryk uitgebring.
Kitsfeite The Fame, van Lady Gaga ...
The Fame | ||||
---|---|---|---|---|
van Lady Gaga | ||||
Vrygestel | 19 Augustus 2008 | |||
Genre | Synthpop, dance-pop | |||
Speeltyd | 50:10 | |||
Etiket | Streamline, Kon Live, Cherrytree, Interscope | |||
Produsent | Brian & Josh, Rob Fusari, Martin Kierszenbaum, Lady Gaga, RedOne, Space Cowboy | |||
Lady Gaga-chronologie | ||||
|
Sluit