Torgny
From Wikipedia, the free encyclopedia
Torgny is 'n klein Belgiese dorp wat in die uiterste suide van die Waalse provinsie Luxemburg geleë is. Die munisipale gebied het sowat 200 inwoners (2010). Dit behoort tot die munisipaliteit Rouvroy.
Kitsfeite Land, Gewes (deelstaat) ...
Torgny | |
---|---|
Dorp | |
Die ligroos plaas | |
Ligging van Torgny in die provinsie Luxemburg | |
Koördinate: 49°30′45″N 5°28′26″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Luxemburg |
Bevolking | |
• Totaal | 200 |
Poskode | 6767 |
Skakelkodes | 063 |
Webwerf | www.torgny.be |
Sluit
Torgny lê in die Gaume en is die suidelikste plek van België. Danksy die gematigde klimaat is wynbou die vernaamste bedryf.