Traverse City, Michigan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Traverse City is 'n hawestad in die deelstaat Michigan geleë aan die oewer van die Michiganmeer. Die administratiewe setel van Grand Traverse County is hier gevestig.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Michigan |
Counties | Grand Traverse, Leelanau |
Koördinate | 44°46′N 85°37′W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 22,43 vk km |
Hoogte bo seevlak | 191 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 14 911 |
- Bevolkingsdigtheid | 680,2/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Michael Estes |
Amptelike Webwerf | traversecitymi.gov |