Turkish Airlines-vlug 981
From Wikipedia, the free encyclopedia
Turkish Airlines-vlug 981 was 'n McDonnell Douglas DC-10 wat op 3 Maart 1974 neergestort het buite Parys, Frankryk, met die dood van al 346 mense aan boord. Op daardie oomblik was die dodelikste vliegtuigongeluk ooit. Dit bly die vierde dodelikste vliegtuigongeluk in lugvaartgeskiedenis, die dodelikste van 'n DC-10, en die dodelikste wat op Franse grondgebied plaasgevind het. Die ongeluk was ook bekend as die Ermenonville-vliegramp, die naam van die bos waar die vliegtuig neergestort het.
Kitsfeite Datum, Oorsaak ...
Turkish Airlines-vlug 981 | |
---|---|
Die vliegtuig wat verongeluk het. | |
Datum | 3 Maart 1974 |
Oorsaak | Vliegtuigontwerpfout: vragdeurmislukking lei tot plofbare dekompressie |
Plek van ramp | Fontaine-Chaalis, Oise, Frankryk |
Sterftes | 346 (almal) |
Beserings | 0 |
Vliegtuigtipe | McDonnell Douglas DC-10-10 |
Vliegtuigstertnommer | TC-JAV |
Oorsprong | Yesilköy-lughawe, Istanboel, Turkye |
Bestemming | Lughawe Londen-Heathrow, Londen, Engeland |
Passasiers | 335 |
Bemanning | 11 |
Oorlewendes | 0 |
Sluit