Tytuvėnai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tytuvėnai luister (hulp·inligting) is 'n klein stad in die Litause Kelmė-distriksmunisipaliteit, sowat 17 kilometer oos van Kelmė en 65 kilometer suid van Šiauliai, met 'n bevolking van sowat 2 700 in 2005. Die stadsnaam is van die Tytuva-rivier afgelei.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Litaue |
Administratiewe distrik | Samogitia |
Koördinate | 55°36′N 23°12′O |
Stigting | Omstreeks 1500 |
Stadstatus | 1956 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | - vk km |
Hoogte bo seevlak | 145 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 2 775 |
- Bevolkingsdigtheid | -/vk km |
Tydsone | EET (UTC +2) |
- Somertyd | EEST (UTC +3) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | -°C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - / - °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Amptelike Webwerf | tytuvenai.lt |
Die eerste verwysing na Tytuvėnai dateer uit die 14de eeu. Die stad is temidde van 'n bos- en meregebied tussen die Bridvaišis- en Gilius-mere geleë en staan veral vir sy Bernhardyne-klooster en sy Maria-kerk bekend.