VetFrom Wikipedia, the free encyclopedia Vette sluit 'n groot groep organiese materie in wat ook in die mens se normale dieet voorkom. Struktuurformule van 'n trigliseried.1. Die blou vetsuurketting is versadig: dit bevat geen dubbele of drievoudige bindings nie.2. Die groen en rooi vetsuurkettings is onderskydelik enkelvoudig en drievoudig onversadig, met alle dubbelbindinge in die cis-konfigurasie.3. In swart is 'n veresterde gliserol herkenbaar. versadigde vetsure onversadigde vetsure mono-onversadigde vetsure poli-onversadigde vetsure omega-3 vetsure omega-6 vetsure
Vette sluit 'n groot groep organiese materie in wat ook in die mens se normale dieet voorkom. Struktuurformule van 'n trigliseried.1. Die blou vetsuurketting is versadig: dit bevat geen dubbele of drievoudige bindings nie.2. Die groen en rooi vetsuurkettings is onderskydelik enkelvoudig en drievoudig onversadig, met alle dubbelbindinge in die cis-konfigurasie.3. In swart is 'n veresterde gliserol herkenbaar. versadigde vetsure onversadigde vetsure mono-onversadigde vetsure poli-onversadigde vetsure omega-3 vetsure omega-6 vetsure