Volkswagen Caddy
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Volkswagen Caddy is 'n ligte afleweringsvoertuig wat sedert 1980 deur Volkswagen vervaardig word en dwarsoor die wêreld verkoop word. Die Volkswagen Caddy word sedert 1980 in Amerika verkoop en sedert 1982 in Europa. Die volgende voertuie hou verband met die Volkswagen Caddy en is ook vervaardig deur die Volkswagengroep:
- Typ 14 is afgelei van die Volkswagen Golf Mk1,
- Typ 9K is afgelei van die Volkswagen Polo Mk3 platform,
- Typ 2K is afgelei van die Volkswagen Touran platform en het Golf Mk5 voorvering.
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen |
Ook genoem | Volkswagen Rabbit Pickup |
Produksie | 1979-1996 |
Montering | Pennsilvanië, VSA Sarajevo, Bosnië en Herzegowina |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Ligte afleweringsvoertuig |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.5 L, 1.6 L, 1.7 L petrol 1.5 L diesel (1980) 1.6 L diesel 44 kW 1.8 L petrol 70 kW |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Volkswagen Caddy Typ 9K/9U |
Variante | Volkswagen Golf Mk1 |
Sluit
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
'n Caddy Typ 2K, opgekikker in 2015 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen handelsvoertuie |
Ook genoem | Volkswagen Rabbit Pickup SEAT Inca Volkswagen Van |
Produksie | 1980–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Ligte afleweringsvoertuig |
Bakstyl | Bakkie, paneelwa en nutskoepee |
Uitleg | dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf |
Sluit