Wapens van provinsies van Suid-Afrika
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sedert uniewording in 1910 is Suid-Afrika in provinsies verdeel. Daar was oorspronklik vier provinsies (voorheen kolonies), maar sedert 1994 is daar nege. Elke huidige en vorige provinsie het sy eie amptelike wapen wat deur die provinsiale regering getoon word, bv. op sy Offisiële Koerant en sy briefhoofde.