Wayne Brady
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wayne Brady (gebore 2 Junie 1972) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Foodfight! (2012) en in die televisiereekse Whose Line Is It Anyway? (1998), The Wayne Brady Show (2002), en Sofia the First (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Wayne Brady | |
Geboortenaam | Wayne Alphonso Brady |
---|---|
Geboorte | 02 Junie 1972 (1972-06-02) (51 jaar oud) Columbus, Georgië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1990- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit