Wellen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wellen (Limburgs: Wille) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg en het 'n oppervlakte van 27 km² en sowat 7 000 inwoners (2011).
Kitsfeite Wellen Wille, Land ...
Wellen Wille | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Sint-Jan-de-Doperkerk | |
Ligging van Wellen in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°50′00″N 5°21′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Johan Vanschoenwinkel (Open VLD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 26,72 km2 (10,32 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 383 |
• Digtheid | 276/km2 (710/vk. myl) |
Poskode | 3830-3832 |
Skakelkodes | 011, 012 |
Webwerf | www.wellen.be |
Sluit