Wilfried Böse
Duitse terroris / From Wikipedia, the free encyclopedia
Wilfried Böse (7 Februarie 1949, Stuttgart, Wes-Duitsland - 4 Julie 1976, Entebbe, Uganda) was 'n Duitse terroris gedurende die vroeë 1970's. Hy was aktief in links-radikale politieke kringe in Frankfurt, Duitsland en het saam met Johannes Weinrich die Rewolusionêre Selle (Revolutionären Zellen, RZ), 'n links-radikale terreurorganisasie, gestig. Hy het die kaping van 'n Air France-vlug in Junie 1976, gelei en is later deur Israeliese veiligheidsmagte doodgeskiet.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Wilfried Böse | |
---|---|
Gebore | Wilfried Bonifatius Böse (1949-02-07)7 Februarie 1949 |
Sterf | 04 Julie 1976 (op 27) |
Organisasie | Revolutionären Zellen, RZ |
Bekend vir | Operasie Entebbe |
Sluit