1975 Suid-Afrikaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 1975 Formule Een XXI Lucky Strike Suid-Afrikaanse Grand Prix het op Saterdag 1 Maart 1975 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind. Dit was die derde wedren van die 1975-kampioenskapseisoen en is deur Jody Scheckter in sy Tyrrell-Ford gewen.
Kitsfeite Wedrengegewens, Voorste wegspringplek ...
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 3 van 14 in die 1975 Formule Een-seisoen | ||
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985) | ||
Datum | 1 Maart 1975 | |
Amptelike naam | XXI Lucky Strike Suid-Afrikaanse Grand Prix | |
Plek | Kyalami, Midrand Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.104 km (2.550 mi) | |
Afstand | 78 rondtes, 320.112 km (198.908 mi) | |
Weer | Sonnig | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Carlos Pace | Brabham-Ford |
Tyd | 1:16.41[1] | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Carlos Pace | Brabham-Ford |
Tyd | 1:17.20[2] op rondte 11 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Jody Scheckter | Tyrrell-Ford |
Tweede | Carlos Reutemann | Brabham-Ford |
Derde | Patrick Depailler | Tyrrell-Ford |
Sluit