Asiana Airlines
From Wikipedia, the free encyclopedia
Asiana Airlines (IATA: OZ, ICAO: AAR) is een van Suid-Korea se grootse lugrederye. Die lugredery is jonger en kleiner as sy mededinger Korean Air, die nasionale lugredery. Asiana se hoofkwartier is naby sy internasionale spilpunt Incheon Internasionale Lughawe. Asiana se binnelandse spilpunt is Gimpo Internasionale Lughawe, voorheen bekend as "Kimpo Internasionale Lughawe". Asiana is sedert 2003 deel van die Star Alliance.[2]
Kitsfeite IATA, ICAO ...
| |||||||
Gestig | 17 Februarie 1988 (1988-02-17) (as Seoul Airlines) | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 23 Desember 1988 (1988-12-23) | ||||||
Hoofspille |
| ||||||
Fokusstede | Jeju Internasionale Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Asiana Club | ||||||
Alliansie | Star Alliance | ||||||
Subsidiêre |
| ||||||
Vlootgrootte | 76 | ||||||
Bestemmings | 90 (insl. vrag) | ||||||
Houermaatskappy |
| ||||||
Verhandel as | kse | ||||||
Hoofkantoor | Osoe-dong, Gangseo-gu, Seoul, Suid-Korea | ||||||
Sleutelpersone | Han Chang-soo (President en HUB) | ||||||
Omset | KRW 5,552 miljard (2015)[1] | ||||||
Werknemers | 10 380 (2015) | ||||||
Webwerf | www |
Sluit