Bill Maher
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bill Maher (gebore 20 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Campaign (2012) en Iron Man 3 (2013), en in die televisiereekse Politically Incorrect (1993) en Real Time with Bill Maher (2003).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Bill Maher | |
Geboortenaam | William Maher[1] |
---|---|
Geboorte | 20 Januarie 1956 (1956-01-20) (68 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit