Christen-Demokratiese Appèl
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Christen-Demokratiese Appèl (Nederlands: Christen-Democratisch Appèl, CDA) is 'n Nederlandse Christen-demokratiese[10][11][12] en sosiaal konserwatiewe[2][3] politieke party wat in 1980 gestig is. Die Christen-Demokratiese Appèl is uit drie Christelike partye gevorm: die Katolieke Volksparty (KVP), die Anti-Revolusionêre Party (ARP) en die Christelik-Historiese Unie (CHU).
Kitsfeite Leier, Gestig ...
Christen-Democratisch Appèl | |
CDA | |
Leier | Henri Bontenbal |
---|---|
Gestig | 11 Oktober 1980 |
Samesmelting van | Anti-Revolutionaire Partij, Christelijk-Historische Unie en Katholieke Volkspartij |
Hoofkwartier | Partijbureau CDA, Buitenom 18, Den Haag |
Jeugvleuel | Christen-Democratische Jongeren Appèl |
Ideologie | |
Posisie | Sentrisme[4][5][6] tot sentraalregse politiek[7][8][9][10] |
Internasionale affiliasie | Centrist Democrat International |
Amptelike kleure | groen |
Webblad | www |
Sluit
Die politieke leier is Henri Bontenbal, die huidige CDA se parlemêntere leier in die Tweede Kamer. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die Christen-Demokratiese Appèl verloor. Die party het 5 setels behaal (-10).