Clarence Seedorf
From Wikipedia, the free encyclopedia
Clarence Clyde Seedorf (gebore op 1 April 1976 in Paramaribo, Suriname) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler en afrigter. Hy het vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Kitsfeite Persoonlike inligting, Geboortenaam ...
Clarence Seedorf in 2008 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Clarence Clyde Seedorf | ||
Gebore | 1 April 1976 (1976-04-01) (48 jaar oud) | ||
Geboorteplek | Paramaribo, Suriname[1] | ||
Lengte | 1,77 m | ||
Speelposisie | Middelveldspeler | ||
Jeugloopbaan | |||
1981–1982 | VV AS '80 | ||
1982–1983 | Real Almere | ||
1983–1992 | Ajax | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1992–1995 | Ajax | 65 | (11) |
1995–1996 | Sampdoria | 32 | (3) |
1996–2000 | Real Madrid | 121 | (15) |
2000–2002 | Internazionale | 64 | (8) |
2002–2012 | Milan | 300 | (47) |
2012–2014 | Botafogo | 58 | (16) |
Totaal | 656 | (110) | |
Nasionale span | |||
1994–2008 | Nederland | 87 | (11) |
Spanne bestuur | |||
2014 | Milan | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 14 Januarie 2013. † Kere uitgedraf (Doele). |
Sluit