Ecdysozoa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ecdysozoa is 'n groot diereklade wat tot die Protostomia behoort. Dit is die susterklade van die Spiralia. Die naam is afgelei van ekdusis (ἔκδυσις), wat vervelling beteken.
Kitsfeite Ecdysozoa Tydperk: Vroeë Kambrium – tans, Wetenskaplike klassifikasie ...
Ecdysozoa Tydperk: Vroeë Kambrium – tans | |
---|---|
’n Honderdpoot of oorkruiper (Arthropoda) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
(geen rang): | Protostomia |
Superfilum: | Ecdysozoa Aguinaldo et al., 1997 |
Filum, klasse en klade | |
|
Sluit