Elsa Joubert
Suid-Afrikaanse skrywer (1922-2022) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Elsabé Antoinette Murray Joubert OIS (Paarl, 19 Oktober 1922 – 14 Junie 2020)[1] was 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse skrywer. Joubert het beroemdheid verwerf met haar novelle Die swerfjare van Poppie Nongena, wat in 13 tale vertaal is, en wat ook as 'n drama op die planke gebring is.[2][3] Sy was die niggie van die Afrikaanse skrywer Gideon Joubert. Sy is op 14 Junie 2020 aan Covid-19 oorlede.[4][1][5]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Elsa Joubert | |
Geboortenaam | Elsa Antoinette Murray Joubert |
---|---|
Geboorte | (1922-10-19)19 Oktober 1922 Paarl, Suid-Afrika |
Sterfte | 14 Junie 2020 (op 97) Kaapstad, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep | Skrywer, akademikus |
Eerbewyse | Verskeie, sien teks. |
Bekende werke | Die swerfjare van Poppie Nongena |
Huweliksmaat | Klaas Steytler |
Kind(ers) | Elsabé Antoinette, Henriëtte en Nicolaas Christiaan |
Sluit