Erzincan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Erzincan is 'n stad in die ooste van Turkye. Die stad het 'n bevolking van 160 780 in 2020 gehad met 'n oppervlakte van 11 903 km². Erzincan is tans die hoofstad van die Erzincan-provinsie in Anatolië. Die stad het 'n universiteit, die Erzincan Binali Yıldırım Universiteit.
Kitsfeite Land, Streek ...
Erzincan | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 39°44′47″N 39°29′29″O | |
Land | Turkye |
Streek | Noordoos-Anatolië |
Provinsie | Erzincan |
Regering | |
• Burgemeester | Bekir Aksun (MHP) |
Bevolking | |
• Totaal | 96 474 (in 2 012) |
Tydsone | UTC+2 (Oos-Europa) |
• Somertyd | UTC+3 (Oos-Europa) |
Poskode | 24xxx |
Skakelkodes | (+90) 446 |
Webwerf |
Sluit
Nabygeleë stede sluit in Erzurum, Sivas, Tunceli, Bingöl, Elâzığ, Malatya, Gümüşhane, Bayburt, en Giresun. Die stad huisves 'n meerderheid Soenni-Turke met beduidende Alevi Zaza en Alevi Koerdiese minderhede.[1][2]