Fanagalo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Fanagalo (of Fanakalo) verwys na 'n vereenvoudige kunsmatige mengsel van woorde van verskeie Bantoetale sowel as Afrikaans. Dit word gebruik as 'n medium van kommunikasie in baie dele van Suider-Afrika, veral in die myne. Die gebruik daarvan was amptelik deur die Transvaalse en O.V.S. Kamer van Mynwese aangemoedig. Die woord self beteken 'op dié manier' of 'soos hierdie'.
Kitsfeite Fanagalo Fanakalo, Amptelike status ...
Fanagalo Fanakalo | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Suid-Afrika Zambië Zimbabwe | |
Gebied: | Suider-Afrika | |
Totale sprekers: | Geen moedertaalsprekers 5 100 (tweede taal)[1] | |
Taalfamilie: | Pidgin Fanagalo Fanakalo | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | geen | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | geen | |
ISO 639-3: | fng | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit