Faroërs
mense van of inwoners van die Faroëreilande / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Faroërs (Faroëes: Føroyingar) is 'n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan die Faroëreilande. Die Faroërs spruit uit gemengde Noorse en Gaeliese voorsate.[3] Sowat 21 000 Faroërs is in naburige lande woonagtig, veral in Denemarke, Ysland en Noorweë.
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Faroëes.
Kitsfeite Totale bevolking:, Belangrike bevolkings in: ...
Faroërs | |
---|---|
Faroëes volkdansers in nasionale kostuums. | |
Totale bevolking: | 80 000–90 000 |
Belangrike bevolkings in: | Faroëreilande ~45 000 |
Taal: | Faroëes |
Geloofsoortuiging: | Hoofsaaklik Lutheranisme |
Verwante etniese groepe: | Ander Germaanse volke soos Dene, Duitsers, Noorweërs, Swede en Yslanders; Iere en Skotte |
Sluit
Faroëes is 'n Wes-Skandinawiese taal wat nouliks aan Yslands en meer verlangs aan Wes-Noorse dialekte verwant is.