Gouda, Nederland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gouda is 'n stad in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë tussen Rotterdam en Utrecht. Die stad het 'n bevolking van 71 000 (2012). Die stad het 'n ou binnestad en is bekend vir sy Goudakaas. Hier het ook die lekkerny Stroopwafel ontstaan.[1][2]
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Gouda | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die stadhuis van Gouda | |
Ligging van Gouda-munisipaliteit in Zuid-Holland | |
Koördinate: 52°01′00″N 4°42′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Pieter Verhoeve (SGP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,10 km2 (6,99 vk. myl) |
• Land | 16,90 km2 (6,53 vk. myl) |
• Water | 1,2 km2 (0,5 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 71 195 |
• Digtheid | 4 213/km2 (10 910/vk. myl) |
Poskode | 2800-2809 |
Skakelkodes | 0182 |
Webwerf | www.gouda.nl |
Sluit