Groot Moskee van Machatsjkala
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Groot Moskee van Machatsjkala (Yusuf Bei Cami) is die hoofmoskee van Dagestan. Die ontwerp is geskoei op dié van die Blou Moskee in Istanboel. Daar is plek vir tot 17 000 aanbidders.[1][2]
Kitsfeite
Yusuf Bei Cami Russies: Джума мечеть Махачкалы | ||
Ligging | Machatsjkala, Dagestan | |
Voltooi | 1996 | |
Status | Aktief | |
Spesifikasies | ||
Minaret(te) | 2 | |
Koepel(s) | 57 | |
Kapasiteit | 17 000 | |
Styl | Ottomaans | |
Webtuiste | http://masdjid.ru |
Sluit
Die bou van die moskee is deur Turkye gefinansier.[2] Dit is in 1998 voltooi en ingewy. Dit is die fokuspunt van die stad se grootste deurpad, Imam Shamil-laan.