Hechtel-Eksel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hechtel-Eksel is 'n Belgiese munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen. Die munisipale gebied het sowat 12 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 77 km². Hechtel is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Kitsfeite Land, Gewes (deelstaat) ...
Hechtel-Eksel | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Trudokerk in Eksel | |
Ligging van Hechtel-Eksel in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°07′00″N 5°22′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Raf Truyens (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 76,70 km2 (29,61 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 11 847 |
• Digtheid | 154/km2 (400/vk. myl) |
Poskode | 3940, 3941 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.hechtel-eksel.be |
Sluit