Hendrik Alberts
From Wikipedia, the free encyclopedia
Genl. Hendrik Abraham Alberts (Hoeko, distrik Ladismith, Kaapkolonie. 7 April 1855 – plaas Honingfontein, distrik Heidelberg, Transvaal, 8 September 1906) was ’n veggeneraal, boek en sakeman en die man na wie die Randse dorp Alberton en die Johannesburgse voorstad Albertsville genoem is, asook die 90 ha groot bewaringsgebied Albertsplaas naasaan Greymont. Die Laerskool Generaal Alberts in Alberton is ook na hom genoem.[1]