Ingrid Bergman
Sweedse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ingrid Bergman (29 Augustus 1915 – 29 Augustus 1982) was ’n Sweedse aktrise wat in verskeie Europese en Amerikaanse rolprente te sien was.[1][2] Sy het drie Oscars, twee Emmys, vier Golden Globes, ’n Bafta en ’n Tony vir beste aktrise gewen. Sy word veral onthou vir haar rolle in Casablanca (1942) en Notorious (1946), ’n Alfred Hitchcock-riller met ook Cary Grant.[3]
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Ingrid Bergman | |
Geboorte | (1915-08-29)29 Augustus 1915 Stockholm, Swede |
---|---|
Sterfte | 29 Augustus 1982 (op 67) Londen, Engeland |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1932–1982 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit