J.S. de Lima
Suid-Afrikaanse digter / From Wikipedia, the free encyclopedia
Josephus Suasso de Lima (27 Junie 1791, Amsterdam – 19 Desember 1858, Kaapstad[1]) was ’n negentiende eeuse Kaapse digter en dramaturg, stigter van die eerste onafhanklike nuusblad en die eerste Nederlandse boekhandelaar in die Kaap.[2]