John Daniel Kestell
Suid-Afrikaanse predikant, bybelvertaler, skrywer en kultuurleier / From Wikipedia, the free encyclopedia
Dr. John Daniel Kestell, ook bekend as Vader Kestell, (Pietermaritzburg, 15 Februarie 1854 – Bloemfontein, 9 Februarie 1941[1]) was predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, Bybelvertaler, skrywer en kultuurleier. As skrywer het hy soms die skuilname Afrikanus Jr. en Leinad gebruik. Laasgenoemde is sy tweede naam agterstevoor gespel.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
John Daniel Kestell | |
Ds. J.D. Kestell | |
Naam | John Daniel Kestell |
---|---|
Geboorte | 15 Februarie 1854 Pietermaritzburg, Natal |
Sterfte | 9 Februarie 1941 Bloemfontein, Suid-Afrika |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | Harrismith Ficksburg Bloemfontein |
Jare aktief | 1881–1919 |
Kweekskool | Kweekskool, Stellenbosch |
Sluit