Klipriviersberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie artikel handel oor die voorstad; vir die plaas waarop dit aangelê is, sien Klipriviersberg
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Klipriviersberg | |
---|---|
Koördinate: 26°14′28″S 28°4′37″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,15 km2 (0,06 vk. myl) |
Bevolking (2001)[1] | |
• Totaal | 442 |
• Digtheid | 2 947/km2 (7 630/vk. myl) |
Sluit
Klipriviersberg is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë, 6 km suid van die stadsaal.