Larry (kat)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Larry is die kat van Downingstraat 10 en hoofmuisvanger van die Kabinetskantoor. Larry is 'n bont bruin-en-witkat, wat glo op 3 Januarie 2007 gebore is. Teen Julie 2016, toe Theresa May Eerste Minister geword het, het Larry reeds 'n reputasie as "geweldadig" in sy interaksie met ander plaaslike muisvangers opgebou. Een van die ander katte in die omgewing is die veel jonger Palmerston, die kat van die Kantoor van Buitelandse Sake.[1]
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Larry | |
Hoofmuisvanger van die Kabinetskantoor saam met Freya (2012–2014) | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 15 Februarie 2011 | |
Eerste minister | David Cameron (2010–2016) Theresa May (2016–2019) Boris Johnson (2019–hede) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Sybil |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Januarie 2007 |
Toekennings | Blou gedenkplaat by Battersea se honde- en kattehuis, 2012 |
Sluit