Lughawe Chu Lai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lughawe Chu Lai (Viëtnamees: Sân bay Chu Lai) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 15 km suid van Tam Kyt, in die provinsie Quang Nam en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.
Kitsfeite Lughawe Chu Lai Sân bay Chu Lai, IATA: VCL – ICAO: VVCA ...
Lughawe Chu Lai Sân bay Chu Lai | |||
---|---|---|---|
IATA: VCL – ICAO: VVCA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Middle Airports Corporation | ||
Bedien | Tam Kỳ, Viëtnam | ||
Ligging | Núi Thành | ||
Landkaart | |||
Ligging binne Viëtnam | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
? | 3 048 | 10 000 | Beton |
? | 3 050 | 10 000 | Beton |
Sluit
Die Lughawe aanloopbaan lengte is 3.000 meter. Die lughawe het opgegradeer na internasionale standaarde in 2012. Die lughawe kan 2 miljoen passasiers per jaar te dien.[1]