Montgomery Park
From Wikipedia, the free encyclopedia
Montgomery Park is 'n noordwestelike voorstad van Johannesburg, sowat 8 km noordwes van die stadsaal.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Montgomery Park | |
---|---|
Koördinate: 26°09′50″S 27°59′30″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Hoofplek | Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,13 km2 (1,21 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 055 |
• Digtheid | 657/km2 (1 700/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 53,4% |
• Indiërs/Asiërs | 17,4% |
• Bruin mense | 5,6% |
• Swart mense | 20,5% |
• Ander | 3,1% |
Taal (2011) | |
• Engels | 64,6% |
• Afrikaans | 18,6% |
• Zoeloe | 3,6% |
• Tswana | 2,3% |
• Ander | 10,9% |
Sluit
Montgomery Park word begrens deur die Wespark-begraafplaas in die suide, Franklin Roosevelt Park in die noorde en ooste, en Albertskroon en Albertsville in die suidweste. Die voorstad is in 1951 uitgelê, drie jaar ná Roosevelt Park, en genoem na die Britse veldmaarskalk Bernard Montgomery, wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedien het saam met die Geallieerdes in Noord-Afrika. Montgomery Park is aangelê om die naoorlogse behuisingsnood te verlig.