NGC 7
From Wikipedia, the free encyclopedia
NGC 7 is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Beeldhouer. Dit is in 1843 deur die Britse sterrekundige John Herschel ontdek.[1] Steve Gottlieb het dit beskryf as dof maar groot, en dat dit vanaf die Melkweg van die kant af gesien word.
Kitsfeite
NGC 7 | ||||
NGC 7 deur GALEX (ultraviolet) | ||||
Soort stelsel | Spiraalsterrestelsel[1] | |||
Sterrebeeld | Beeldhouer | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 00h 08m 20.9s | |||
Deklinasie | -29° 54′ 54″ | |||
Skynmagnitude | 13,5[2] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 71,4 ± 5,2 miljoen[3] | |||
Skynbare grootte | 2,2' x 0,5'[2] | |||
Rooiverskuiwing | 0,004987[2] | |||
Ander name | MCG-05-01-037, ESO 409-G022, AM 0005-301, PGC 627, h 4014, GC 2 | |||
|
Sluit