Pangasinan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pangasinan (Salitan Pangasinan; [paŋɡasiˈnan]) is na Tagalog (met Filippyns, as amptelike taal), Cebuano, Ilokano, Hiligaynon, Waray-Waray, Sentraal-Bikol en Kapampangan die agtste belangrikste taal van die Filippyne. Die taal word veral in die noordelike dele van die Filippyne gepraat, spesifiek in die sentrale dele van die eiland Luzon.
Kitsfeite Pangasinan Salitan Pangasinan, Amptelike status ...
Pangasinan Salitan Pangasinan | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [paŋɡasiˈnan] | |
Gepraat in: | Filippyne | |
Gebied: | Suidoos-Asië | |
Totale sprekers: | 1,2 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Filippyns Noord-Filippyns Noord-Luzon Pangasinan | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet Baybayin-skrif (histories) | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Streektaal in die Filippyne | |
Gereguleer deur: | Komisyon sa Wikang Filipino | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | pag | |
ISO 639-3: | pag | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
Taalkundiges klassifiseer Pangasinan as 'n Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan sommige van die ander Austronesiese tale op Luzon. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malgassies in Madagaskar.