Piriet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Piriet (ook bekend as ysterkies of ysterpiriet) is 'n mineraal met formule FeS2 wat volop aangetref word in 'n verskeidenheid van geologiese formasies soos hidrotermale are of as deel van sedimentêre lae of metamorfiese gesteentes.[1]
Meer inligting Optiese eienskappe, Kristallografie ...
Piriet | |
---|---|
Formule | FeS2 |
Onsuiwerhede | Ni,Co,As,Cu,Zn,Ag,Au,Tl,Se,V |
Nickel-Strunz (10) | 2.EB.05a |
Kleur | ligte geelkoperkleur |
Streep | groenerig swart |
Glans | metallies |
Hardheid | 6 – 6,5 (Mohs) 1505–1520 kgf/mm2 (Vickers) |
Digtheid | 4,8 – 5 g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | isotroop |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | kubies |
Ruimtegroep | P2₁/a3 |
Strukturbericht-kode | C2 |
Nommer | 205 |
Schoenflies-simbool | T6h |
Eenheidsel | a = 5.417 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Sluit