Siberiese Federale Distrik
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Siberiese Federale Distrik (Russies: Сиби́рский федера́льный о́круг, Sibirski federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 12 federale deelgebiede, wat almal in Asië geleë is. Die bevolking is 19 256 426, volgens die 2010-sensus.[1] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wiktor Tolokonski .
Kitsfeite
Siberiese Federale Distrik Сибирский | ||||
Die ligging van die Siberiese Federale Distrik. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Deelgebiede | 12 | |||
Stigting | 18 Mei 2000 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Nowosibirsk | |||
Leier | Wiktor Tolokonski | |||
Amp | Presidensiële afgevaardigde | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 19 256 426 | |||
Volgorde | 3de | |||
Stedelik | 72% | |||
Plattelands | 28% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 5 114 800 km2 | |||
Volgorde | 2de | |||
Webtuiste | http://www.sibfo.ru/ | |||
|
Sluit