Sulfiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Sulfiet is 'n sout wat die komplekse ioon SO32- bevat. Die ioon is die suurres van swaweligsuur, H2SO3.
Meer inligting Algemeen ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Sulfiet |
Termochemiese radius | 2,04 Å [1] |
Lys van anione |
Sluit
Die ioon het 'n trigonaalpiramidale vorm en die sentrale atoom het 'n oksidasietoestand van +4. Die stof het reduserende en basiese eienskappe.
Die meeste sufiete is nie oplosbaar in waterige oplossings nie. Uitsonderings is die sulfiete van ammonium, natrium en kalium.
Sulfiete is egter wel in sure oplosbaar. Hulle kan daarby swaweldioksied vrystel: