Telerivier
rivier in Suid-Afrika en Lesotho / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Telerivier of Tellerivier[1][2] is 'n rivier en 'n belangrike sytak van die Oranjerivier. Dit vorm vir ongeveer 50 km die internasionale grens tussen die Oos-Kaap van Suid-Afrika en Lesotho se suidwesgrens.
Kitsfeite Koördinate: 30°24′41″S 27°33′32″O ...
Telerivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika Lesotho |
Oorsprong | Ben Macdhui |
Monding | Oranjerivier |
Monding-hoogte | 1404 m |
Koördinate: 30°24′41″S 27°33′32″O |
Sluit