Thamsanqa Gabuza
Suid-Afrikaanse sokker speler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Thamsanqa Aubery Gabuza (gebore 27 Julie 1987) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as 'n aanvaller vir Orlando Pirates in Suid-Afrika speel en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.[3]
Kitsfeite Persoonlike inligting, Geboortenaam ...
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Thamsanqa Aubrey Gabuza | ||
Gebore | 27 Julie 1987 (1987-07-27) (36 jaar oud) [1] | ||
Geboorteplek | Newcastle, Suid-Afrika[1] | ||
Lengte | 1.83 m | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Orlando Pirates | ||
Nommer | 31 | ||
Jeugloopbaan | |||
Tornado FC[2] | |||
Maritzburg City[2] | |||
Abaqulusi[2] | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2008–2009 | Durban Stars | 21 | (16) |
2009–2013 | Golden Arrows | 88 | (23) |
2013– | Orlando Pirates | 62 | (8) |
Nasionale span‡ | |||
2012– | Suid-Afrika | 16 | (6) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 1 Augustus 2018 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Sluit