Thembalihle
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thembalihle is 'n nedersetting in die oostelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Thembalihle waar die dorp Vrede se swartes gewoon het. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 15 952 gehad.[1]
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Thembalihle | |
---|---|
Koördinate: 27°25′1″S 29°10′35″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distriksmunisipaliteit | Thabo Mofutsanyana |
Plaaslike Munisipaliteit | Phumelela |
Bevolking | |
• Totaal | 15 952 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit