Visvalk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Visvalk (Pandion haliaetus) is 'n roofvoël wat aan die suid-, oos en weskus van Suid-Afrika voorkom. Dit is die enigste spesie in die familie van visvalke (Pandionidae). Die voël staan in Nederlands as die visarend bekend, maar moet nie met die Afrikaanse visarend verwar word nie.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Visvalk | |
---|---|
'n Noord-Amerikaanse subspesie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Pandionidae Sclater en Salvin, 1873 |
Genus: | Pandion Savigny, 1809 |
Spesie: | P. haliaetus |
Binomiale naam | |
Pandion haliaetus (Linnaeus, 1758) | |
Sluit