Vlag van Malta
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vlag van Malta (Maltees: Bandiera ta' Malta) is 'n basiese tweekleur, met wit aan die vlagpaalkant en rooi aan die wapperkant. 'n Voorstelling van die Sint Georgekruis, met 'n rooi buitelyn, toegeken aan Malta deur George VI in 1942 is geset in die skildhoek van die wit strook.[1]
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en Staats- en Vlootvaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | 'n Vertikale tweekleurige vlag van wit en rooi met 'n voorstelling van die sint Georgekruis(vertoon 'n ontwerp van sint George en die draak)met rooi buitelyne, geset in die skildhoek van die wit strook aan die vlagpaalkant. |
Bynaam | Alternatiewe vlag |
Gebruik | Burgerlike vaandel |
Verhouding | 2:3 |
Sluit