Zawisza Bydgoszcz
Poolse sportklub / From Wikipedia, the free encyclopedia
Zawisza Bydgoszcz is 'n Poolse is 'n sportklub van Bydgoszcz, Pole, gestig in 1946. Sy naam herdenk 'n legendariese Poolse 15de-eeuse ridder, Zawisza Czarny (Zawisza die Swart). Die klub het baie afdelings: sokker, baan- en veldatletiek, boks, roei, kanovaart, gewigstoot, gimnastiek, skiet en valskermspring.[1]
Volledige naam | SP Zawisza Bydgoszcz |
Stigtingsdatum | 1946 |
Tuisveld | Zdzisław Krzyszkowiak Stadion, Bydgoszcz |
Kapasiteit | 20 247 |
Kompetisie | III liga |