Zebre
Italiaanse rugbyspan / From Wikipedia, the free encyclopedia
Zebre is ’n Italiaanse rugbyspan wat sedert 2012-’13 in die Guiness Pro14 en Heinekenbeker meeding.[1] Hulle basis is Parma (Emilia-Romagna), word bestuur deur die Italiaanse Rugbyfederasie (FIR) en het Aironi in die Pro12 vervang.[2][3][4][5][6]
Kitsfeite
Zebre | ||||
Unie | Italiaanse Rugbyfederasie | |||
Bynaam(e) | XV van die Noordweste | |||
Stadion | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |||
Kapasiteit | 5 000 | |||
Afrigter(s) | Michael Bradley | |||
Kaptein(s) | George Biagi | |||
Liga(s) | Pro14 | |||
2017-’18 | 12de | |||
Spankleure
|
||||
Amptelike webwerf | ||||
www.zebrerugby.eu |
Sluit
Zebre, ook bekend as “die XV van die Noordweste ((it) il XV del Nord-Ovest), verteenwoordig die vier komitees van Emilia-Romagna, Ligurië, Lombardye en Piëmont, asook Noord-Toskane, wat tienduisende lede en verskeie klubs insluit[7]